Simba, Gauteng

Simba is 'n klein voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë. Die woongebied bestaan slegs uit 'n aantal hoë woonstelblokke en vier kruisstrate (sien GOOGLE maps)


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne